Klein Tiel Pakket – R79 per maand

R79 / month

Category:

Sluit in:

  • Digitale verjaardagkaartjie van The Tiel Boys in jou verjaardagmaand
  • ’n Welkomsbrief van Kleintjie en Kareltjie
  • Elke maand ’n eksklusiewe inkleurprent wat jy kan uitdruk
  • Elke maand een aktiwiteitsblad
  • 1 x eksklusiewe maandelikse slaaptydstorie (nêrens anders beskikbaar nie)
  • 1 x Afslagkoepon van 5% op produkte in die aanlyn winkel per maand
  • Verdien 1 Veerpunt vir elke maand van jou intekening
Scroll to Top