Sluit in:
- Digitale verjaardagkaartjie van The Tiel Boys in jou verjaardagmaand
- ’n Welkomsbrief van Kleintjie en Kareltjie
- Elke maand ’n eksklusiewe inkleurprent wat jy kan uitdruk
- Elke maand een aktiwiteitsblad
- 1 x eksklusiewe maandelikse slaaptydstorie (nêrens anders beskikbaar nie)
- 1 x Afslagkoepon van 5% op produkte in die aanlyn winkel per maand
- Verdien 1 Veerpunt vir elke maand van jou intekening




