Die Tiel-familieduo (Ideaal vir 2 kinders) – R199 per maand

R199 / month

Category:

Sluit in:

  • 1 digitale verjaardagkaartjie van The Tiel Boys aan albei kinders in hul verjaardag maande
  • ’n Welkomsbrief aan albei kinders van Kleintjie en Kareltjie
  • 2 drukbare aktiwiteitsblaaie elke maand
  • Toegang tot eksklusiewe stories slegs vir lede
  • 2 x 5% afslagkoepons vir produkte in die aanlynwinkel per maand
  • 2 x 5% afslag op die Tiel-seuns se verjaardagpakkette (eenmalig)
  • Eksklusiewe drukbare plakkerblad elke maand
  • ’n Kwartaallikse verrassing wat aan lede gepos word
  • Vroeë toegang tot nuwe boeke en produkte
  • 2 Veerpunte per maand (per gesin)
Scroll to Top