Sluit in:
- Digitale verjaardagkaartjie met die handtekening van ons skrywer, Michelle Botes, en The Tiel Boys in jou verjaardag maand
- ’n Welkomsbrief van Kleintjie en Kareltjie
- Een eksklusiewe mini-geskenkie elke kwartaal (elke 3 maande)
- Eksklusiewe inkleurprent (om self af te druk) elke maand
- Een aktiwiteitsblad elke maand
- 1 x eksklusiewe maandelikse slaaptydstorie (nêrens anders beskikbaar nie)
- Een eksklusiewe plakkerblad elke maand
- Kwartaallikse verrassing wat per pos aan lede gestuur word
- Vroeë toegang tot nuwe boeke en handelsware
- Afslagkoepon van 15% op handelsware in die aanlyn winkel (per maand)
- Prioriteitsbespreking vir geleenthede
- Gratis digitale partytjie-uitnodiging
- Verdien 4 Veerpunte per maand




