Super Flock VIP R249 per maand

R249 / month

Category:

Sluit in:

  • Digitale verjaardagkaartjie met die handtekening van ons skrywer, Michelle Botes, en The Tiel Boys in jou verjaardag maand
  • ’n Welkomsbrief van Kleintjie en Kareltjie
  • Een eksklusiewe mini-geskenkie elke kwartaal (elke 3 maande)
  • Eksklusiewe inkleurprent (om self af te druk) elke maand
  • Een aktiwiteitsblad elke maand
  • 1 x eksklusiewe maandelikse slaaptydstorie (nêrens anders beskikbaar nie)
  • Een eksklusiewe plakkerblad elke maand
  • Kwartaallikse verrassing wat per pos aan lede gestuur word
  • Vroeë toegang tot nuwe boeke en handelsware
  • Afslagkoepon van 15% op handelsware in die aanlyn winkel (per maand)
  • Prioriteitsbespreking vir geleenthede
  • Gratis digitale partytjie-uitnodiging
  • Verdien 4 Veerpunte per maand
error: Content is protected !!
Scroll to Top